Successfully reported
+62

Plaas Bulhoek

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: N4, Bulhoek Farm, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plaas Bulhoek is naby Swartruggens en bied gemaklike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Die verblyf behels 2 selfsorgchalets, 'n selfsorgeenheid genaamd Lapa en 'n rondawel. Chalet 1 het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n kaggel en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet.

Chalet 2 het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n kaggel en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet.

Die Rondawel het 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die Lapa-eenheid het 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, 'n kombuis, solder-slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas- stoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n braai.

Daar is lieflike braaigeriewe wat gaste kan gebruik tydens hulle verblyf.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite sluit swem, staproetes, visvang en wildritte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annaline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • N4, Bulhoek Farm, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Plaas Bulhoek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: N4, Bulhoek Farm, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4947ccc6c5b403c3718fc3bf6b39f0b099ede2b979a2e182b6d4dd8070f7d9654d72d0676e41dd191719d115b221d7106714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 N4 Bulhoek Farm 2835 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 17:00 -25.5659864 26.9132329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang