Successfully reported

Plaas Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lindi J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker ontspan na 'n lang reis! Ons 5-jarige het die plaas en dierelewe baie geniet. Ons het lekker oornag. Plekkie is baie skoon en rustig, net wat mens nodig het na 'n lang reis. Dankie vir jou vriendelikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delise S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Kinders kon lekker speel. Sal verseker weer daar stop. Lieflike plek. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Was uitstekend. Ja, wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes M
1 nag
5.0
Apr 2025

Hemel op aarde. Hemel op aarde. Veilig en rustig. Geniet die plaaslewe gevoel. 3 uiters vriendelike honde vir geselskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflike oorblyplek baie naby aan Bloemfontein. Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Cottage was baie skoon en ons het lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel F
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Rustige plaasomgewing. Stil. Uit die stad se geraas. Vriendelik, hulpvaardig en. Gasvry en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens W
1 nag
4.8
Mrt 2025

Rustig. Heerlike plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Skoon en netjies. Dit was net wat ons nodig gehad het na die lang rit vanaf Wes-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianda W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Rustige, netjiese en alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly en baie lekker gekuier saam met vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Huis weg van die huis gevoel. Stil en rustig. Veilig. Gasvrou baie professioneel. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's view, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA265ca5a5229f09fc20c0e1eb1775b287042e470eda04889794fcc19a1fd570657c012be27afecad70b7e65f08b521fc66140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 Plaas Cottage Kloofeind/Kelly's view 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -29.184523131996 26.108645200438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang