Plaas Cottages
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's view, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cottages bied selfsorg-eenhede en is geleë op 'n privaat plaas buite Bloemfontein. Ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf weg van die stad se gewoel en gewerskaf.
Verblyf by Plaas Cottages bestaan uit 4 eenhede wat oopplan is. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of enkelbeddens, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Elke eenheid beskik ook oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n tafelbladstoof met 'n oond, sowel as ander basiese toestelle. Gaste word gratis WiFi aangebied.
Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en kinders is meer as welkom om die mak donkies, bokke en ganse wat op die plaas woon, te streel.
Plaas Cottages is gerieflik geleë 7 minute vanaf die N1-snelweg en 15 minute vanaf Bloemfontein se sentrale sakekern.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 165
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's view, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Plaas Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's view, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang