Successfully reported

Plaas Goedehoop

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik, skoon en lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustig, vredevol en aangename mense. Wonderlike plaasomgewing en geweldig rustig - ideale omgewing om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Restful and calm. We were welcomed by friendly hosts. The stay was comfortable. The place was well equipped. I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie skoon en netjies. Gasheer en vrou was ook baie aangenaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Dit was heerlik. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie mooi ingerig, veral die kombuis. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan en definitief langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker plaas ervaring! Die verblyf is baie netjies en dit is die perfekte plek om net te gaan ontspan en goed te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesmare K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Verblyf en plek was pragtig. Kinders het vis gevang. Dit was die beste hoogtepunt. Uitsig en natuurskoon, so rustig en mooi. Sal definitief weer daarna toe gaan. Baie gasvry. Lekker met kinders gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Aan te beveel. Baie dankie aan die gasheer! Ons kinders en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker, veilig, gemaklik, vriendelik. Die lang naweek was vreeslik lekker, die mense was ongelooflik vriendelik en die plek was baie netjies. Ons het perd gery, vis gevang en onsself geniet. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Farm 270, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f174751da45fb6f4a9f0073e5fd4f12984f2194c29b853d802e61ed3e782327306dfe62421f6fe040bfdd885d16e78c0a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Goedehoop Farm 270 Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.162897317565 28.17578164292
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang