Successfully reported
+58

Plaas Toe

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plaas Toe bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n privaat plaas in Dinokeng Wildreservaat.

Verblyf word gebied in 4 chalets wat elk 4 tot 8 gaste kan akkommodeer. Elke chalet het sy eie klein kombuisie en badkamer met 'n stort. Elke kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het sy eie braaigeriewe en 'n klein stoep.

Vir die kampeerders is daar 3 geplaveide kampplekke en 5 grasperk kampplekke. Die ablusie het 'n gasgeiser en 'n spoeltoilet. Daar is 5 storte en 5 toilette beskikbaar vir gebruik.

Op die perseel is 'n gedeelde boma, sowel as 'n buitekombuis en 'n plaasdam om op daardie warm somersdae af te koel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmarie D
Saam met vriende
5.0
Heerlike ontspanne kuier saam vriende. Alles wat nodig was vir 'n lekker naweek wegbreek. Pragtige netjiese en skoon verblyf.
Sep 2025
Alicia T
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf. Ons het baie lekker gebly by Plaas Toe, ons sal definitief weer teruggaan. Baie plek vir die kinders om rond te hardloop, en die ...
Sien meer
Sep 2025
Lize V
5.0
Lekker familie kuier. Baie netjiese en oulike verblyf. Kombuis het alles wat jy sal nodig hê tydens die verblyf.
Mei 2025
Jason V
Gesin met klein kinders
5.0
Blissfully quiet in nature. Wonderful breakaway with a great view of nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Carien M
5.0
Dit was 'n lekker rus gewees. Sal dit weer doen. Dit was amazing gewees.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
  • Gaste dink Plaas Toe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7fb89d55b9823505e24d242e02017ecd688be2ffcb0ac1d78e6b5de25dae6a7fc266ffdf07cd21025ea43303284efdfeb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 122 5 1 5 Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR Dinokeng 400 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.352343911279 28.333066367275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang