Successfully reported
+25

Appelhuis

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Plaas Wegbreek bied verblyf in selfsorgkothuise op 'n vrugteplaas langs die R44, net 7 km vanaf Barrydale, op Roete 62. Gaste kan die rustigheid en veiligheid van 'n Klein Karoo-vrugteplaas ervaar. Daar is verskeie skilderagtige wandelroetes op die plaas. Bring jou fietse en verken die plaas, of jou visstok en kom vang vis in die dam.

Die plaas bied verblyf in 3 eenhede. Appelhuis is 'n pragtige, ou klipkothuis wat 7 gaste kan akkommodeer, omring deur boorde en berge in die Doornriviervallei. Die Withuis is ideaal vir 4 gaste in 2 slaapkamers en spog met uitsigte oor die boorde. Die rustieke Damhuis, 'n houtkothuis wat 4 gaste kan akkommodeer, is geleë op die rand van 'n groot dam. Elke eenheid het sy eie goed toegeruste kombuis en braai-area.

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, en veilige parkering is beskikbaar.

Dit dien as 'n ideale basis om Barrydale en Roete 62 se vele besienswaardighede te verken, insluitend visvang, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte en bergfietsry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mareli S
5.0
Ek sal vir seker weer daar 'n draai maak! Ek en my miniature schnauzer, Charlie, het die rustigheid en plaasstappe vreeslik geniet - baie dankie!
Aug 2025
Hendrik B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek op die plaas. Sien sterre.
Jul 2025
Thys W
Saam met vriende
5.0
Wonderlik en kan dit aanbeveel. Dit was 'n heerlike ontspanne tyd. My twee kleinseuns het dit plaasopetjies baie geniet. Die geriewe was uitstekend.
Jun 2025
Lizaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Die Appelhuis sal ons weer sien. Die Appelhuis het alles wat jy nodig het vir 'n lekker plaaswegbreek. Ons het heerlik gebly, lekker gestap en die are...
Sien meer
Mei 2025
Darelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en rustig. Ons verblyf by die Appelhuis was uit die boeke, ek het verlief geraak op die pragtige huis. Dit is die perfekte ligging as jy sti...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 131

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Appelhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYzM4YmVkLTU5NjUtNDlmMy04YzFiLWEwODExMWZlMmY0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 7 mense 119 5 1 5 Doornrivier Farm Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.893339833746 20.767142772675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang