Successfully reported

Plaas Windhoek

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Om weer terug te kom na jou wortels en te besef min is baie! Dit was sielsverrykend. Primatief en ongelooflike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ana-maria
Plaas Windhoek
Dankie vir die mooi terugvoering van julle kant. Ons doen die beste van ons kant om die gaste net die beste te gee met wat ons het. Seenwense vir julle.

Nick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A truly authentic Guest Farm stay for my girlfriend and me. We had a wonderful, absolutely beautiful stay! We were given the warmest, most sincere of welcomes by Ana Maria and Cornelis, our hosts and owners of the farm. A real working farm (sheep and goats, with certain crops mostly for feed) – located just 3 km outside of Kamieskroon. A picture postcard of tranquillity and serenity – of Mother Nature's beauty. The rooms are spacious and immaculately clean, with comfortable beds. There's a communal kitchen with all necessary appliances, crockery and cutlery, and a large braai area – perfect for bringing fellow road-trip travellers together for real conversations. You can also braai outside your room. Rates are very reasonable too. Thank you to the website and Plaas Windhoek – you helped make our Namaqualand Flowers trip such a wonderful experience for my girlfriend and me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ana-maria
Plaas Windhoek
Hi Nick. Wat kan ek sê... Jy en jou girlfriend is iets besonders en plat op die aarde mense, net soos die plaas, natuur wat die Here vir ons gegee het. Mag hulle tweetjies net geseën wees. Liefde Plaas Windhoek in Kamieskroon.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ana-maria
Plaas Windhoek
Dankie vir die mooi terugvoering, Dirk. Bly jy het die plaas geniet. Alles wat mooi is vir jou.

Charl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Lekker ou plaashuis en plaas atmosfeer. Dit was voldoende vir oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Baie goed geleë vir blomme kyk. As kampers was ons toegerus vir selfsorg. Ons het heerlik op die stoep gekuier en vleis gebraai. Die kamer het slegs 'n ketel en koppies en bekers. Sal Windhoek aanbeveel vir jagters en reisigers wat ontbyt en aandete ingesluit wil bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ana-maria
Plaas Windhoek
Hi Chris, dankie vir terugvoering. Op die plaas is daar 'n gesamentlike kombuis met kombuisgeriewe wat selfsorg is, teen 'n ekstra bedrag. Ek dink ek het dit aan julle voorgestel en daar is ontbyt en aandete as die gaste dit voor die tyd aan my vra. Dankie vir die ondersteuning op Plaas Windhoek.

Annamarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Aangename atmosfeer. Rustige plaasomgewing met vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ana-maria
Plaas Windhoek
Baie baie dankie Annamarie vir die positiewe terugvoering. Can ons kant af probeer ons om die beste wat ons het vir die gaste te gee. Dit is soms nie maklik om mense tevrede te stel nie. Baie dankie vir u ondersteuning en hoop om in die toekoms weer van hulp te wees. Alles wat mooi is vir julle. Groete van Plaas Windhoek

Joan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Namakwa-toer. Gasvryheid was daar baie en die klim van die koppie het 'n pragtige uitsig oor Kamieskroom. Vir langer as 'n aand nie aan te beveel nie, aangesien fasiliteite beperk is. Daar is wel kookgerei, maar geen kookfasiliteite of yskas in die kamer nie, soos die foto op julle webtuiste nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ana-maria
Plaas Windhoek
Goeie dag Joan. Jammer vir die ongerief op die plaas, maar ek het daardie kamer as 'n selfsorg eenheid vir 'n ander bedrag geadverteer en nie die prys wat u betaal het nie. Baie jammer daaroor.

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gesellig en pure plaas. Besondere gasvryheid en hartlikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ana-maria
Plaas Windhoek
Baie dankie Jan. Julle was lekker mense, net jammer oor die motor wat gebreek. Kamer mooi skoon gelos en sal hulle weer welkom op die plaas. Groete Plaas Windhoek Ana-maria en Cornelis.

Stefanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantasties verby! Hierdie was nie 'n gastehuis nie, maar eerder 'n familieplaas waar jy sommer gou deel geword het van twee pragtige mense se familie - en honde. Ons het aandete en ontbyt geneem en beide my dogter en ek is altwee vegetaries, maar dit het Ana-Maria nie afgesit nie. Sy het heerlike etes vir ons voorberei en nie die manne van vleis ontneem nie. Die gemeenskaplike eet-/braaikamer was 'n welkome lafenis na elke dag se blommekyk. Die kamers was super netjies en die bed eenvoudig fantasties! Plaas Windhoek is pragtig en ons was spyt ons kon nie nog 'n dag langer bly om die plaas self te verken nie, maar dis vir seker op ons "bucket-list" vir 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Besonderse gasvryheid en niks is te veel moeite vir Ana-Maria nie. Ons aktuele ondervinding het die verwagtinge ver oorskry. Die beskrywing gee nie die volle prentjie nie. Ons het nie te veel verwag nie, soos wat dit op die webblad gestel word, maar in werkilikheid het ons twee baie aangename dae deurgebring op Plaas Windhoek. Die gedeelde kombuis was ook goed, aangesien ons ander reisigers kon ontmoet en hulle ondervindinge in Namakwaland hoor. Ons kamer het 'n klein kombuisie met yskas, mikrogolf en tweeplaatstofie ingesluit, maar ons het dit omtrent nie gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ana-maria
Plaas Windhoek
Goeie middag Peter. Baie dankie vir die mooi woorde omtrent die plaas. Dit was lekker om julle hier te he en ons probeer maar altyd ons beste om die gaste gemaklik en tuis te laat voel. Alles wat mooi is vir jou en Suzette en hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Plaas Windhoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ana-maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282564e56906b38610f5333cfb43e75cea345dbb5430a4dbde93285285eb6af65afe4d962a54d668095d6fdf95e53d127683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Plaas Windhoek Kamieskroon 8241 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.176580705555 17.933615487627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang