Successfully reported
+25

Plaashuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 300 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Plaashuis is 'n bekoorlike selfsorghuis in die Mentors Country Estate en is pragtig uitgestrek bo die dorpie Jeffreysbaai. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit geleë.

Hierdie moderne ontwerphuis met slaapplek vir 18 beskik oor 8 en suite-slaapkamers. Daar is 2 kamers met 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oorblywende 6 slaapkamers spog almal met 2 enkelbeddens met en suite-badkamers met storte.

Daar is 'n ruim, oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ontspan op die patio wat oor die plaas uitkyk en braaigeriewe gebruik.

Die afstandtoegangshekke en veilige elektriese heining rondom die landgoed dra by tot 'n veilige kuier en gemoedsrus terwyl jy jou verblyf geniet. Veilige, veldryparkeerplek is ook beskikbaar. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, speelgrond vir kinders en plaasdiere geniet wat sterk aanbeveel word deur gaste met kinders.

Mentors Country Estate is 2,4 km vanaf die Fountains Mall, en 6,6 km vanaf Dolphin Beach geleë. Die Jeffreysbaai Gholfklub en Jeffreysbaai Skulpmuseum is binne 5 km geleë.

Kamer-opset

8 Slaapkamers 7 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 192

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 300
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 300
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R 6 300
per nag (plek vir 18)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614c0aa3529dc0c59e61378c50f7f68493192bdf1624c05ae666ec89ab59313b14fcfcc30f0caf37fad1335559a10c1e2221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag (plek vir 18) Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.015951592355 24.892887702132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang