Successfully reported

Plaaskombuis Country Estate

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Etzard G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was baie nice en goed versorg. Was baie netjies en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great stay, very happy. Very nice, very neat and clean. Friendly owners and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig, stil en vreeslik gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly! Dit was so gerieflik naby aan waar ons 'n troue moes bywoon. Almal was vreeslik vriendelik en het alles in hul vermoë gedoen om seker te maak ons het alles wat ons nodig gehad het. Hulle het selfs vir ons die potjies wat op die troukoek moes staan vol sout en peper gemaak. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gerieflik, skoon en pragtige omgewing. Kamer was skoon en netjies, baie gerieflik. Aandag kan wel aan klein goedjies gegee word soos beter toiletpapier, doen weg met gevoel van 'rantsoene' van badware en koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Baie rustig en voel soos plaas. Alles was vir ons reg en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Armandina A
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

It served a purpose. It was simple accommodation, very old chalet. Clean and very basic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anja A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Good value for money! We came for a wedding nearby and it was the perfect place for us as a group of friends to braai the night before and crash afterwards. Comfy beds, attentive hosts, and good facilities. Good value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
1 nag
5.0
Jan 2024

Vriendelike diens, kamers baie skoon en netjies. Dit was ons tweede keer dat ons gebruik gemaak het van die verblyf by die akkommodasie en sal weer in die toekoms van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marisel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche road, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314cddd731ee1bfcd4825331780d26addafaed0b099c05180e8a0257012582ea10b73e07649bd046730442c4c0977b02d985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 Jim Fouche road Kookfontein 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.590016636541 28.020758628845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang