Successfully reported
+5

Plaaswegbreek

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Plaaswegbreek is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Deneysville in die Noord-Vrystaat geleë. Dit bied verblyf wat ideaal geskik is vir oornaggaste of vir 'n gesin wat op soek is na 'n sorgvrye, plaasstyl-wegbreek. Dit is 2 km vanaf die dorpie Deneysville met talle winkels, restaurante en ander geriewe geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede, 'n klein eenheid bekend as die Hut en 'n karavaan.

Chalet 1 beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Dit het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Chalet 2 beskik oor 1 dubbelbed en 'n stapelbed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n gasstoof, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die hut beskik oor 3 enkelbeddens en maak gebruik van 'n privaat ablusiefasiliteit. Dit het ook 'n koffie- en teemaakskinkbord en basiese breekware asook 'n braai-area.

Die Karavaan beskik oor 'n dubbelbed, kombuis en maak gebruik van ablusiegeriewe. Dit het ook braaigeriewe.

Die plaas bied ook braaigeriewe en 'n lieflike boma-area waar gaste 'n saamkuier kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Plaaswegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2e0a5a05dd9f6cf4473e64ed7ae4acb55312b637951a187bae258e4262410a9c8cc8163a20f5b147b537b5ce0f65630e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Plot 43 Knoppiesfontein 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.882430692229 28.076297276573
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang