Successfully reported
+33

Plaatfontein Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoegatpad, Kruidfontein, Prince Albert, 7630, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Plaatfontein Gasteplaas, weggesteek in die vallei, is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat sowat 43 km vanaf Prins Albert geleë is en bied 'n intieme ontvlugting vir die hele gesin of 'n groep vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en die laaste slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Hierdie slaapkamers maak gebruik van 2 gedeelde badkamers wat elk toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 8 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n ingeboude kaggel.

Die leefarea maak oop op 'n patio en spog met asemrowende uitsigte oor die berg en vallei. Gaste kan 'n buitelug-eet-ervaring op die patio geniet, gesellig rondom die braai-area verkeer, 'n piekniek in die tuin hou of bloot op die buitemeubels ontspan terwyl hulle die son geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is beperkte selfoonsein, en gaste moet daarop let dat daar geen Wi-Fi is nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Seekoegatpad, Kruidfontein, Prince Albert, 7630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plaatfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoegatpad, Kruidfontein, Prince Albert, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfc46ac85eaf1e30c0b3b65d45d495b9b8759a040015f4be921f1823a7541200830a9c7cc3cf8c2045381b032f5edb03cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 Seekoegatpad Kruidfontein 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.90419121191 22.084598543159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang