Plain Champagne
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 28 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R160, Plain Champagne Farm, Cathkin, 3310, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R10 300R7 725 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Plain Champagne skuil op 'n skilderagtige 60-ha werkende plaas naby Cathkin Park in die hartjie van die Sentrale Drakensberge. Hierdie buite-netwerk-eiendom is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord binne maklike bereik van besienswaardighede en geriewe in die area.
Hierdie bekoorlike grasdakhuis beskik oor 6 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 12 gaste op 'n slag. Elke kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. 'n Aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien is net langs die kombuis beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitplek asook 'n TV en maak oop op 'n lieflike dek wat lei na 'n uitgestrekte grasperk en boma waar gaste 'n braai kan geniet. Gaste is ook welkom om die plaas te voet of per fiets te verken.
Gaste kan besienswaardighede soos Champagne Sports Resort, bergstaproetes, gholfbane, Drakensberg Seunskoor en Raptor Centre verken. Doendinge om te geniet sluit visvang, bergfietsry, kaptoere, tennis en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Graeme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R160, Plain Champagne Farm, Cathkin, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Plain Champagne het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R160, Plain Champagne Farm, Cathkin, 3310, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang