Successfully reported
+23

Plantation Road

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Plantation Road, Devil's Peak Estate, Cape town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plantation Road is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die voorstad Devil's Peak Estate in Kaapstad. Dit is 'n goeie keuse vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n TV. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon met uitsigte oor Signal Hill en 'n onderdak-patio geniet wat deur die slaapkamer toeganklik is. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Tafelberg-kabelkar, die Leeukop-staproete en die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum (KIKKS).

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV

Ligging

  • 17 Plantation Road, Devil's Peak Estate, Cape town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Plantation Road, Devil's Peak Estate, Cape town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6348823e8c31156349357d34e4c1aef52b123bb6fbf5409a29606343779bc592613c88ed517d47bd585a97feff206ddb6b5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 Plantation Road Devil's Peak Estate 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9345756 18.4298214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang