Successfully reported

Platberg Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Annamarie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs en veilige area. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderlike ervaring. Ongelooflike gasvryheid. Hou aan met die puik diens. Was 'n baie aangename ondervinding. Ruim en skoon en beslis waarde vir geld. Baie bekostigbaar. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie C
1 nag
5.0
Sep 2025

Veilig, skoon en gerieflik. Veilig, skoon en gerieflik. Goeie waarde vir geld en net wat jy nodig het om die reis na die see korter te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leras V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Die perfekte plek om te oornag. Fantastiese diens. Baie vriendelik. Die perfekte plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leras V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie skoon, en perfek vir 'n klein gesin. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Vriendelike diens en netjiese verblyf. Hulle was baie vriendelik en so tegemoetkomend oor ons wat laat eers aangekom het. Die verblyf was ook netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Veilig, warm, netjies. Ons boek hier, jaar na jaar. Gemaklik, groot, veilig en maklik om te vind. Genoeg spasie vir die kleintjies ook, en baie belangrik in Harrismith, warm!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Oornag na vakansie. Ons eerste keuse vir verblyf, perfek vir families met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Skoon, gerieflik en goed geprys. Baie oulike plekkie. Baie skoon. Maklik om te kry. Goed ingerig. Vars melk in die yskas. Lekker stort. Beddens in goeie kondisie. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nell-marie R
1 nag
4.8
Sep 2025

Halfpad ruskans. Netjies. Veilig. Lekker ingerig. Vriendelik. Elektriese komberse is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 224

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Klipspringer Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADMZRqDlESxqrvs0FoRGqr8cU7iK1IKT2vBRqFiFMTrkVR4JYID?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 26 Klipspringer Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.273118086662 29.14124082209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang