Successfully reported
+25

Kliphout @ Platbos Log Cabins

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kliphout @ Platbos Log Cabins is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat tussen ander hutte op 'n skilderagtige plaas geleë is. Dit is geleë in 'n grootliks onontdekte vallei teen die hange van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n etenstafel met sitplek vir 6 en maak oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is.

Die eenheid lei na 'n lieflike dek met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die area bied verskeie doendinge, insluitend kunsvlieghengel, voëlkyk, voetslaan na die waterval of langs die Fynbos-roete, swem in die dam, putt-putt by die Slanghoek Bergoord, en bergfietsry. Weens die afgeleë ligging van die eenhede word gaste wat in die hutte bly aangeraai om met 'n hoëvryhoogtevoertuig te reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Adele D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom beslis weer! Ons kon nie vir 'n beter naweek vra nie. Die eerste koue reënerige wintersnaweek van 2025. Die kaggel was die wenner vir die nawe...
Sien meer
Jun 2025
Liezl V
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde. Kliphout was die beste keuse uit die 3 huisies. Ek het al by die ander twee gebly, maar Kliphout se ligging breek die wind wat dan 'n ...
Sien meer
Mei 2025
Nathalie M
Gesin met tieners
5.0
An absolute gem of a long weekend! Baking in the sun, while floating on the lake, staring up at those Jurassic-like mountains felt like...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Michelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and beautiful. Incredible views and so peaceful. We will be back soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Enid F
Saam met lewensmaat
4.4
Breathtaking nature, cozy linens, minor fixes needed, overall stunning stay. Magical place! Surrounded by breathtaking natural beauty. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 322

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphout @ Platbos Log Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb06cb70c2b30c6bb33ff86ce59ac05cbb02aa3e3fb762ce49443e54a883340dff28ee40790cec2e78ed7370d4c68b5bfbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.638198616915 19.19398835582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang