Successfully reported

Platdak Selfsorgeenheid

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louise C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Heerlik. Familie vriendelik. Netjies. Alles in een plek! Ons het heerlik gebly! Alles, maar alles in die kombuis wat mens kan aan dink. Speelgoed vir kinders, pooltafel vir oud en jonk. Netjies, ruim en lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste akkommodasie waar ons al was. Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid en bly in Oom se tuiste. Ek en my verloofde het werklik die plekkie benut en ongelooflik geniet. Daar was alles wat mens kan nodig hê om self kos te kan maak. Die binne-braai was natuurlik saam met die 'pool'-tafel 'n wenner! Ons sien baie uit na ons volgende kuiertjie en beplan al klaar. Dit was swaar om te gaan! Ons het selfs ons kuier verleng. Dankie dat Oom oop was daarvoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Spacious, affordable and clean accommodation. Very spacious accommodation. Very central to everything and within walking distance to the river. Large living area with two separate bedrooms and extra bedding. Kitchen and dining room as well as lounge with TV and stoep area. Indoor braai and pool table.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Enjoyable and would stay there anytime. Really enjoyable with a great host. Hennie was extremely friendly and helpful. Good advice was given for my fishing trip. A really sociable host made my stay really pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Don G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker gekuier, hoop om gou weer in te boek. Baie rustig en die eienaar laat jou sommer net tuis voel, asof jy 'n familie lid gaan kuier. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Platdak Selfsorgeenheid
Baie dankie vir jou mooi boodskap Don - ons sien uit om jou binnekort terug te verwelkom. Groete

Jan-willem B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Dit was baie lekker. Ons het heerlik gebly. Die gasheer is baie vriendelik en gasvry. Ons gaan definitief weer 'n naweek by Platdak moet reel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Sal enige tyd Platdak weer besoek en aanbeveel. Ek sal platdak vir enige iemand en almal aanbeveel. Die groot oopplan-leefarea, binnebraai en groot stoep met 'n mooi uitsig het alles wat jy moontlik in verblyf nodig kan hê. Dit was een van ons gesin se lekkerste naweek-ervarings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Gerieflik en skoon. Oom Hennie en familie was vriendelik en behulpsaam. Verblyf is skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Pooltafel was great om tieners (en volwassenes) besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lief vir Stilbaai. Stilbaai het ons hart gesteel en om by so 'n oulike plekkie te bly is 'n bonus. Alhoewel die trappe buite nogal styl kan wees vir sommige mense, het oom Hennie vir ons toegang gegee om die huis se trappe binne te kon gebruik. Die plekkie is toegerus met alles wat jy nodig het. Oom Hennie is die vriendelikste en dierbaarste persoon wat jy ooit sal ontmoet. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbé J
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Woonstel gerieflik en goed toegerus. Sou veilige parkering verkies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 190
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 190
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 190
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55772e290e56d2bcda5d3d2e7fd4e56439093f8c4847aa81a1db3fc0f17e98dab10e2e4e6217ccacf3207692d50750fcdf15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 51 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.355372310024 21.406063927034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang