Successfully reported
+37

Platdak Selfsorgeenheid

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Platdak Selfsorgeenheid is 'n gemaklik gemeubileerde woonstel vir tot 6 persone in Stilbaai.

Die woonstel op die eerste verdieping word via buitetrap bereik en bied 2 slaapkamers wat 2 badkamers deel; 1 met slegs 'n stort terwyl die ander 'n volledige badkamer is. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n dubbelbed het. Twee enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Vir gerief word linne voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n lugbraaier, 'n stoof, skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi, DStv, 'n binnebraai-area en 'n pooltafel is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die woonstel maak oop na 'n balkon met 'n buitebraai-area en see-uitsigte. Oop parkering is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige strandmeer, en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, wat wissel van stap, voëlkyk, watersport, visvang in rotspoele, tot besoeke aan besienswaardighede soos die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop, Skulpiesbaai en die voer van palings by die Stilbaai Toerismeburo.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louise C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Familie vriendelik. Netjies. Alles in een plek! Ons het heerlik gebly! Alles, maar alles in die kombuis wat mens kan aan dink. Speelgoed vir ...
Sien meer
Aug 2025
Mignon C
Saam met lewensmaat
5.0
Beste akkommodasie waar ons al was. Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid en bly in Oom se tuiste. Ek en my verloofde het werklik die plekkie benu...
Sien meer
Jul 2025
Gerhard K
Besigheidsreis
5.0
Spacious, affordable and clean accommodation. Very spacious accommodation. Very central to everything and within walking distance to th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Mario H
5.0
Enjoyable and would stay there anytime. Really enjoyable with a great host. Hennie was extremely friendly and helpful. Good advice was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Don G
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gekuier, hoop om gou weer in te boek. Baie rustig en die eienaar laat jou sommer net tuis voel, asof jy 'n familie lid gaan kuier. 10 uit ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 51 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Platdak Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 190
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 190
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 190
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55772e290e56d2bcda5d3d2e7fd4e56439093f8c4847aa81a1db3fc0f17e98dab10e2e4e6217ccacf3207692d50750fcdf15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 51 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.355372310024 21.406063927034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang