Successfully reported
+48

Platjan Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alldays, Platjan grenspos, 0909, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Platjan Lodge is geleë op die oewer van die lieflike Limpoporivier, wat aan Botswana grens, en is baie naby aan die Platjan-grensoorgang.

Alle eenhede wat aangebied word, is ingerig met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige eenhede het ook 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n braai-area in.

Platjan Lodge dien as die perfekte eerste-nag-toevlugsoord vir moeë reisigers wat terugkeer van 'n avontuurlike Botswana-safari, sowel as vir jagters, rugsakreisigers, voëlkykers, vissermanne en sakereisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Peter F
Saam met lewensmaat
5.0
Great overnight stop. Great stop when on the way to Botswana as very close to the border crossing. Food was fantastic as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Anneke F
Saam met vriende
5.0
Almal by die lodge was vriendelik en behulpsaam. Alles was gerieflik. Ons het absoluut lekker gebly. Julle kan die plek regtig aanbeveel.
Apr 2025
Lanie T
5.0
Pleasant breakaway to the bush. The units are very nice and equipped with what we needed. The lodge gardens are beautiful and they have...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marianne M
5.0
Rustige luukse verblyf. 'n Oase! Dit was ongelooflik lekker. Rustig. Mooi. 'n Oase!
Sep 2024
Marinus S
Saam met vriende
5.0
Peaceful quiet with exceptional service. Nadia, the manager, is absolutely brilliant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Alldays, Platjan grenspos, 0909, Limpopo
  • Gaste dink Platjan Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alldays, Platjan grenspos, 0909, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf670bc922670dcb91dd814756ce739b809503475a3febe8f56f54d914eb78ce593f33ff602773d3913c808553ce798a4ce18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 1 mens 19 5 1 5 Alldays Platjan grenspos 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -22.494701374609 28.81599470973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang