Platkop-Veldhuisie
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platkop Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Platkop-Veldhuisie is op 'n werkende plaas geleë wat net 10 km vanaf die bekoorlike dorpie Riverdale geleë is.
Hierdie sonkrag-aangedrewe plaashuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die leefarea is 'n ekstra enkelbed, ideaal vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort en het 'n gasgeiser.
Die oop leefarea het gemaklike rusbanke, 'n enkelbed en 'n eetarea met 'n 6-sitplek eetkamertafel. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, breekware, eetgerei, 'n yskassie en 'n ketel.
Die huis lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe, waar gaste uitsigte oor die landerye en die Langeberge kan geniet. Die Veldhuisie is in 'n kamp met sebras en springbokke.
Op die plaas kan gaste die voetslaan- en bergfietsroetes geniet asook 'n besoek aan melk- en skaapplaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Platkop Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Platkop-Veldhuisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platkop Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang