Successfully reported
+37

Platrand Lodge

  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouries Kraal Farm, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 135 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Platrand Lodge is op 'n volledig omheinde wildplaas van 3 680 hektaar, Fourie's Kraal, in 'n malariavrye area net 5 km vanaf Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë. Die lodge is 14 km vanaf die N3, en is net 2 uur vanaf Durban en 3 uur vanaf Johannesburg.

Gebou in die styl van die koloniale era met lang oorhangende dakke en ruim stoepe, en geleë in 'n betowerende vallei, het Platrand Lodge soveel om te bied van luukse verblyf tot konferensie- en trougeriewe met indrukwekkende uitsigte en vriendelike diens.

Die Colonial Restaurant op die perseel maak voorsiening vir die meeste verhemelte, met 'n spyskaart wat spog met alles van goeie ou rooivleis tot iets van die diepblou, jy sal seker iets kry waarvoor jy lus is. Jy kan kies om binne te kuier, of 'n laatmiddag skemerkelkie op die stoep te geniet terwyl jy vir jou kos wag.

As jy wag vir jou geselskap of lewensmaat om te arriveer, of net wil ontspan voor jou ete, kan jy in ons Victoriaanse sitkamer gaan sit en jouself verloor in 'n goeie boek of teug aan jou keuse van drankie om 'n aptyt te kry . Ons het verskeie boeke beskikbaar in die sitkamer tot ons gaste se beskikking.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Fouries Kraal Farm, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Platrand Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 135
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 135
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 135
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouries Kraal Farm, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c683dae1e62d5b99484b80a82ea451adf38d8f0f26e25d8cff74dafa1bb17223ff19324a9e12a7f0485002abd3ecf4807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 135 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 Fouries Kraal Farm Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.592827 29.765369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang