Successfully reported

Platteland Cottage Clarens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lize C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Modern, gemaklik, rustig. Baie oulike plekkie. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sielsrus, mooiste natuurskoon. Heerlik privaat en wonderlike ligging. Sal graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Platteland is goed geleë. In die dorp, maar ver genoeg om die natuur te ervaar. Baie dankie. Verblyf was lekker en geskik vir ons doel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieneke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die plekkie is lekker skoon en ingerig vir 'n kort wegbreek. Lekker ingerigte plekkie wat privaat is met eie tuintjie. Gasheer is ook baie vriendelik. Peaceful sleep was ook beskikbaar in die eenheid wat baie gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Was baie lekker in 'n mooi moderne plek. Baie lekker gekuier, die plek is mooi, skoon en modern ingerig - die verwarmer binne die chalet werk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie lekker gebly en sal weer kom. In die dorp en tog baie stil en rustig. Voel of weg van alles. Die bed en lekker warm duvet was 'n fees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Die hart van die plattelandse dorpie, Clarens. Ja, die plek was netjies en goed ingerig, en ons het ons eie toegang tot die tuin gehad. Sentraal geleë met goeie, veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marelize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfek! Maklik een van die mooiste plekkies waar ek nog gebly het. Letterlik alles en meer wat mens kan nodig hê. Hulle gee selfs bakkies vir hondekos en -water. Oulike tuin, heeltemal omhein vir troeteldiere. Mari was 'n lieflike gasheer, baie vriendelik en behulpsaam. Ons is so spyt dat ons nie langer kon bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was hemels, juweel van 'n plekkie. Was hartseer om daar weg te ry. Beveel Platteland graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie netjiese plek. Rus vir die siel. Die cottage is lekker privaat en netjies met 'n pragtige uitsig. Loopafstand vanaf die restaurante. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 224
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 224
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 224
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe0ece6ab3c2dce406186e4b172ec23423f7ff20879f17a7a7c72b516c75390aa66e2462df83f61a29f5cbcabdaf57974c71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 224 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 207 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.5159707 28.4168044
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang