Successfully reported
+23

Platteland Cottage Clarens

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 440 R1 224 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Platteland Cottage is een van 3 eenhede en is geleë in 'n uitstekende ligging in Clarens, 'n klein dorpie in die voorheuwels van die Maluti-berge in die Vrystaat.

Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens is daar 'n slaapbank vir 1 kind.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en TV, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Veilige parkering, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kothuis is binne loopafstand van al die hoofwinkels en restaurante van Clarens en is geleë langs een van die bekende staproetes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lize C
Gesin met tieners
5.0
Modern, gemaklik, rustig. Baie oulike plekkie. Baie lekker gebly.
Aug 2025
Lydia N
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsrus, mooiste natuurskoon. Heerlik privaat en wonderlike ligging. Sal graag weer hier bly.
Aug 2025
Cobie G
Gesin met tieners
5.0
Platteland is goed geleë. In die dorp, maar ver genoeg om die natuur te ervaar. Baie dankie. Verblyf was lekker en geskik vir ons doel.
Apr 2025
Lieneke B
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie is lekker skoon en ingerig vir 'n kort wegbreek. Lekker ingerigte plekkie wat privaat is met eie tuintjie. Gasheer is ook baie vriendelik....
Sien meer
Mrt 2025
Marelize C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Maklik een van die mooiste plekkies waar ek nog gebly het. Letterlik alles en meer wat mens kan nodig hê. Hulle gee selfs bakkies vir hondekos...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Platteland Cottage Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 224
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 224
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 224
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe0ece6ab3c2dce406186e4b172ec23423f7ff20879f17a7a7c72b516c75390aa66e2462df83f61a29f5cbcabdaf57974c71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 224 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 207 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.5159707 28.4168044
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang