Platteland Cottage Clarens
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R1 440R1 224 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Platteland Cottage is een van 3 eenhede en is geleë in 'n uitstekende ligging in Clarens, 'n klein dorpie in die voorheuwels van die Maluti-berge in die Vrystaat.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens is daar 'n slaapbank vir 1 kind.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en TV, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Veilige parkering, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kothuis is binne loopafstand van al die hoofwinkels en restaurante van Clarens en is geleë langs een van die bekende staproetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Platteland Cottage Clarens het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 207 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang