Successfully reported
+32

Platteland Country House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisbon Farm, Settlers, 0430, Limpopo
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Platteland Country House is op 'n werkende plaas naby Settlers, Limpopo, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groot groep vriende. Ontsnap uit die stad na 'n knus, ruim plaashuis wat tot 12 gaste op 'n slag kan akkommodeer.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens en hul eie en suite-badkamer.

Die ruim kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Dit beskik oor 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n lieflike, lang etenstafel waar die hele gesin bymekaar kan kom om hul etes te geniet en gemaklike sitplek in die sitkamer en patio-area vir daardie luilekker dae. Gaste kan soggens 'n koppie koffie op die patio geniet en die sonsopkoms bewonder.

Dit het 'n lieflike boma waar gaste bymekaar kan kom vir 'n braai of potjiekos.

Daar is genoeg spasie op die plaas om talle doendinge te geniet, insluitend 'n lokval om kleiduiwe te loods, bergfietsry, swem in die dam, verken die boomhuis en voetslaan.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lisbon Farm, Settlers, 0430, Limpopo
  • Gaste dink Platteland Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisbon Farm, Settlers, 0430, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb57c67146b48bc845288f12928109bad87ee47a138f861df9212cd953d93fe6649cb00d9081a75a1a023cacd6c248f01b1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 Lisbon Farm Settlers 0430 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.883713397024 28.570353421374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang