Pleasant Place
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 903 Mount Pleasant Road, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R610 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pleasant Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamer-tuinkothuis in die kusdorpie Hibberdene aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kothuis is 1,5 km vanaf Hibberdene se Blouvlagstrand en 1,5 km vanaf die gewilde Jolly Roger kroeg.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n sitkamer met 'n stapelbed, 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en oond toegerus. Die sitkamer lei via skuifdeure na 'n privaat braai-area. Die woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Die ligging bied toegang tot Hibberdene Skibootklub, Super Spar, Pick 'n Pay en 'n wassery. Daar is gewilde visvangplekke in die area, asook swemstrande. Doendinge in die omgewing sluit wildritte, perdry, visvang, bergfietsry en Zipline in. Dis net 'n kort ent se sy na Wild Coast Sun.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Francina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 903 Mount Pleasant Road, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pleasant Place het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 903 Mount Pleasant Road, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang