Successfully reported

Plek in die Park

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Carin W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uitstekende waarde vir geld! Uitstekende diens. Huis baie netjies en baie goed toegerus met alle elektriese toebehore en ook breekware wat mens nodig kan kry. Linne ook van goeie gehalte. Baie veilig en naby die see en visvangplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig en kos vir die siel. Ongelooflik rustige dorpie met vriendelike mense. Die eienaar en sy vrou was pragtige mense en ons het heerlik gekuier in die huis. Honde en kinders het dit ook geniet. Alles is in die huis wat mens nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful. All the equipment we needed was there, even a Nespresso. Wonderful view and both the beach and river are less than 15 minutes' walk away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffin S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2025

Beslis 'n opvolgbesoek werd. Gerieflike huis, lekker kuierstoep. Ysmasjien was 'n verrassende bonus. Buite stort met toilet is ruim en wasgoed dra by tot gerief. Net die braaiarea is geïsoleerd. Verder 'n aangename kuier en geskik vir groter gesinne ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Predikantsbank, Infanta, 7281, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65a1caf2bb51592174469cccb8dfe8f845ce47cfb534c333fc0b57b9884a314bbf8e07f7a494890d69d1d3299424869a82e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Predikantsbank Infanta 7281 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 15:00 -34.419873826614 20.849511045794
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang