Successfully reported
+9

Plek Vanni Visarend

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Die Hoek, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Plek Vanni Visarend is in Bloemhof op die oewer van die Vaalrivier geleë.

Verblyf word gebied in Kamer 8 en Kamer 10. Kamer 8 is 'n romantiese wittebroodsuite met 'n dubbelbed en 'n spa-bad met trappe wat daarheen lei. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Openview in.

Kamer 10 is 'n selfsorgkamer met 4 enkelbeddens, of 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit 'n kombuisie in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met Openview.

Op die perseel is 'n restaurant wat 250 mense kan voorsien. Ontbyt, middagete en aandete word bedien. Daar is 'n oop kroeg op die dek van die restaurant waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle oor die water kyk en na die sonsondergang kan kyk.

Daar is 'n swembad vir die gebruik van die gastehuisgaste. Die Vaalrivier is reg voor die gastehuis, waar gaste hul visvangvernuf kan geniet. Gaste het toegang tot 'n kajak wat geskik is vir 2 gaste.

Vir kinders is daar 'n speelpark met 2 trampoliens en 'n oerwoudgimnasium.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 12 Die Hoek, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Gaste dink Plek Vanni Visarend het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Die Hoek, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NGViMGE4LTFkMDItNGU2My05OTU0LWJiZWU0YWRjMWQ2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 47 5 1 4 12 Die Hoek Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -27.646469161894 25.605354309082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang