Successfully reported
+33

Plekkie by die See

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Stilbaai Privaat Oord, Preekstoel Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plekkie by die See is 'n knus ateljeewoonstel met sy eie privaat ingang in Stilbaai-Oos. Hierdie eiendom is naby die bekende Lappiesbaai-strand en 'n restaurant.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bied 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, lugbraaier, koffiestasie en mikrogolfoond. Daarbenewens is daar WiFi, 'n skaduryke parkeerplek en braaigeriewe.

Die ateljee is geleë in die Stilbaai Privaat Oord-kompleks, wat 'n gemeenskaplike swembad bied vir inwoners om te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dmj S
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, neat, clean, comfortable. So convenient for us - well equipped for essentially a coffee station - we did not need to do mea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly Dit was lekker verblyf en baie mooi area.
Apr 2025
Matthew M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, safe, relaxed. Amazing getaway place for a holiday. The room had all the amenities you would need. The bathroom is neat an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jeanine C
5.0
Heerlik, lekker weer en ontspannend. Dit was 'n ongelooflike lekker plekkie om in te bly, al die mense is vriendelik, minder as 5 min se loop dan is j...
Sien meer
Des 2024
Debri-lee D
5.0
Plekkie by die see is 'n stukkie hemel op aarde. Fantastiese plekkie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 41 Stilbaai Privaat Oord, Preekstoel Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plekkie by die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Stilbaai Privaat Oord, Preekstoel Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e7beec5dd3542100669c7b220845d345ead6d4744e8dd210e2b6acd0f28b35a5065a049313e2dc82d5eac5fca8d22820c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 41 Stilbaai Privaat Oord Preekstoel Road 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371417624156 21.427615408894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang