Plett D'light 75C
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75C Castleton Estate, Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plett D'light 75C is 'n ateljeewoonstel op die boonste verdieping in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die woonstel het 'n TV met stroomdienste en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Gaste kan die asemrowende uitsigte op die heuwels vanaf die balkon geniet. Die patio het 'n tafel en 4 stoele. Die landgoed bied ook bykomende geriewe soos 'n tennisbaan, 2 swembaddens, minigholf, tafeltennis en 'n pooltafel. Kinders kan die trampolien en oerwoudgimnasium geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 75C Castleton Estate, Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Plett D'light 75C het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75C Castleton Estate, Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang