Garden View En-suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Diadem Street, Robberg Ridge, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden View En-suite is in die pragtige Plettenbergbaai geleë.
Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, dubbelwasbak en 'n hoekbad. Die skuifdeur lei na 'n privaat dek. Daar is 'n yskassie en ketel vir komplimentêre tee en koffie. Ander geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bridgot Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Diadem Street, Robberg Ridge, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden View En-suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Diadem Street, Robberg Ridge, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang