Plettenvale Wines
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robberg Road, Roodefontein Farm 440 Portion 88, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 323R1 191 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plettenvale Wines bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf tussen die wingerde net buite die kusdorp Plettenbergbaai, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie gastehuis beskik oor 3 pragtig ingerigte kothuise, elk met 'n volledig toegeruste kombuis, stylvolle meubels, gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n privaat ingang. Elke kothuis het ook 'n privaat patio waar gaste in die rustige omgewing kan ontspan of 'n glas wyn kan geniet terwyl die son oor die wingerde sak. Daar is ook 2 bykomende kamers, nie-selfsorg opsies, elk elegant gemeubileer met 'n stylvolle badkamer en 'n privaat patio wat skilderagtige uitsigte oor die vallei bied.
Die rustige omgewing bied die perfekte omgewing vir ontspanning, terwyl gaste ook voordeel kan trek uit wingerdtoere en privaat proeë. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is staptoere, wynproeë, verskeie restaurante en staproetes alles binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, wag 'n rustige nagrus in Plettenbergbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dirk Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Robberg Road, Roodefontein Farm 440 Portion 88, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Plettenvale Wines het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robberg Road, Roodefontein Farm 440 Portion 88, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang