Successfully reported

Plottie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker naby die see en veilige en rustige omgewing. Die erf is 'n lekker ruim verblyfplek, gerieflik en binne stapafstand van die see. Ons was drie nagte daar tuis en het alles funksioneel, en veral die baie pak- en hangplek in die kaste, baie gerieflik gevind. Daar was nie plek vir 'n eetkamertafel binne nie, maar buite by die braaiarea kon ons by 'n groot tafel sit en eet as ons wou. Ons het die omgewing baie veilig gevind en was nie bevrees vir enige misdaad nie, alhoewel ons voertuig nie agter 'n toe hek kon staan nie. Die eienaar was ook onmiddellik beskikbaar indien enige hulp benodig sou word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Cutlery and crockery superb, TV and WiFi. Comfortable, nice neighbour, close to beaches, good walks to two beaches and to the harbour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackquin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustig, waarde vir geld. Goeie ligging en ontvangs. Stil en rustig, mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Plottie
Baie bly julle het dit geniet! Kom kuier sommer gou weer!

Christine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Good. A basic but completely adequate unit within walking distance from the beach. I will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Relaxed and quiet atmosphere. Very quiet and relaxing. Value for money. Although a few things in the toilet can be sorted and the TV is buffering all the time. Otherwise, a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Lekker gekuier. Lekker gebly, kan die see sien, omgewing baie mooi en baie staproetes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rose F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2025

Not very impressed, however at least the bed linen was clean. Average, I was actually embarrassed to take my friends there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Charles G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2025

Dit het die doel gedien. Dit was nie sleg nie, maar was teleurgesteld met die aansig van die huis. Die geroeste tafel buite skep 'n slegte indruk. Die bed in die hoofslaapkamer kort dringend 'n ander matras. Die duvet is te klein vir 'n groot bed. Kussings het nie beskermers oor nie. Daar is nie 'n muurprop by die spieël nie. Die vensters maak moeilik oop en die blinders in die hoofslaapkamer kan nie oop nie. Ons hou van natuurlike lig. Skoon en netjies, maar die bed was 'n slegte ervaring, veral vir ouer lywe.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Netjies en veilige woonstel. Stapafstand van die see. Ons het heerlik gekuier, sal weer kom. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Plottie
Linda, dit was lekker om julle hier te hê, ek is bly julle het dit geniet en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Shaun K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie goeie waarde vir geld. Andre is 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Plottie
Shaun, dit was lekker om julle hier te hê en ek is bly julle het dit geniet. Ek waardeer dat julle my reeds weer ondersteun het en sien uit na die volgende kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Nerina Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780bf6d12c6d4b138b73ad15463dbace62ebc0f92f64e5a373c3dec27efda95f444b012e6975ea287dbc66c94c1d67ad66f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 10 Nerina Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.804104 20.0609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang