Successfully reported
+15

Plum Tree Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plum Tree Cottage is aan die rand van die dorp geleë en bied onbelemmerde uitsigte oor die Klein Karoo. Hierdie Kaaps-Hollandse kothuis bied 'n stil toevlugsoord wat geskik is vir paartjies of klein gesinne wat met 'n baba reis.

Die kothuis beskik oor een slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n leesstoel. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer, eetkamer en 'n plaasstyl-kombuis in. Daar is een volledige badkamer tussen die leefarea en slaapkamer. 'n Kampbedjie kan op aanvraag voorsien word.

Geriewe op die perseel sluit in 'n stoep wat toeganklik is deur dubbele plaasdeure, 'n skaduryke buite-sitarea onder 'n latdak en 'n ingeboude braai. 'n Houtskuur is beskikbaar vir bagasie- of bergfietsberging.

Plaaslike besienswaardighede binne 20 kilometer sluit in stap- en fietsroetes deur oop landskappe, wat geleenthede bied om die Klein Karoo teen 'n ontspanne tempo te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Andrew O
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Very comfortable and central.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Niel D
Saam met lewensmaat
5.0
Warm and cozy, lovely place. Such a lovely cottage. Has everything you need. Location is good, nice and private. Will come again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Johanna B
Saam met lewensmaat
5.0
Charming cottage. We had a fantastic weekend stay at this charming cottage in McGregor. The cottage was beautifully equipped with every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Philippe V
Saam met lewensmaat
5.0
We had a well rested and comfortable stay in this cozy, clean cottage. We had a fabulous stay. The cottage was cozy, clean, and well eq...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Louise B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. We had a wonderful time in the quaint cottage. Our host was always on hand to help without reserve. Would definitely recomme...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plum Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc73e557333801175899b4a2671e79f698e4714e4576c7850e48d2dc2d2e729ed7e88dfa581f268a09b4c322dd70c22025b78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 2 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943129198884 19.831086860119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang