Successfully reported

Pluvio Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Lourens D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker, rustige area, stil, netjies, vriendelike ontvangs en personeel, moeite. Baie dankie, lekker gebly, stil en rustig geslaap, geen geraas. Baie geniet. Mooi gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons kom definitief weer! Dit is een van die mooiste plekke waar ons gebly het. Baie vriendelike personeel! Veilig. Uitstekende keuse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Waarde vir geld. Puik diens, puik ligging, pragtig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Huis weg van jou huis. Lieflike, groot kamer. Baie mooi ingerig. Voel dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Was great. Ek het my lewensmaat weggevat vir 'n naweek. Was ons 1ste wegbreek saam alleen in 5 jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Romanties. Lekkerste bad! Skoon, vriendelike diens. Was werklik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith W
1 nag
4.6
Aug 2023

Pragtige ruim kamer. Was net min drinkwater en koffie, veral omdat dit nog koud en winter ook is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Gastehuis is baie netjies. Baie onpersoonlike verblyf. Huis is in hoofstraat met hoofroete-verkeer. Lieflike, ruim kamer. Goed geleë om daar te bly en hele omgewing te besoek.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Gesellig. Die blyplek was lekker. Die tekort aan watervoorsiening was effens 'n irritasie. Die eenheid waarin ons gebly het, was baie mooi en netjies, maar die eenheid reg bo ons was vreeslik raserig. Ons kon elke tree hoor en dit was baie raserig en woelig gewees.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Aangenaam. Vriendelike personeel. Behulpsaam. Netjiese kamers. Veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Munette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 163

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 056
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 056
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 056
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Water Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54f79f670b05484bbfba74655d5172e97351d413693915382c7323eaa43b8d98dbb43ba08d74b2182b400e61257e87ecd245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 13 Water Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.897219290964 27.458548843861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang