Pluvio Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Water Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pluvio Gastehuis is geleë in die hartjie van die dorp Parys, binne loopafstand van die Vaalrivier. Pluvio Gastehuis bied gemaklike verblyf in 7 individueel versierde gastekamers.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar vir gaste.
Gaste kan op versoek 'n tradisionele plaasontbyt geniet, wat bedien word by ons ander Gastehuis, Hidden Grace, net 'n paar meter verder in die pad.
Die gastehuis bied veilige parkering en maklike toegang vanaf die hoofpad.
Pluvio Gastehuis is ongeveer 'n uur vanaf Johannesburg. Aktiwiteite in Parys sluit in gholf, abseil, 4x4-roetes, bessiepluk, voëlkyk, vlieghengel, stap, paintball en riviervlotvaart.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Munette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 163
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 13 Water Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Pluvio Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Water Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang