Pmg Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Jordaan Street, Postmasburg, Tsantsabane, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
PMG Guest Lodge is in die dorpie Postmasburg geleë en bied gerieflike verblyf en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek.
Die gastehuis bied 'n keuse van 18 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer en slaapplek vir 2 gaste. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër, 'n strykyster en strykplank, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
PMG Guest Lodge bied ook konferensiegeriewe, veilige parkeerplek, gratis WiFi en wasgoeddienste.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Boesman's Gat, 'n kameelwildplaas, die ou burgersentrum van Postmasburg, die Kolomela Anglo-Amerikaanse ysterertsmyn, Assmang Group-myn, en die Witsand-sandduine en vakansieoord.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.2/5
PMG GUEST LODGE Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 13 Jordaan Street, Postmasburg, Tsantsabane, 8420, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Jordaan Street, Postmasburg, Tsantsabane, 8420, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang