Successfully reported

Pocket Breaks Apartment 5

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Alta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Die eenheid was baie lekker skoon en netjies en ek sal dit altyd aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Ek sal net aanbeveel dat die matras en kussings bietjie geupgrade word, veral as jy beplan om langer as 'n naweek daar te bly. Daar was ook 'n misverstand oor die posbus waarin die sleutel met uitboek gebêre word. Tot nou toe weet ek nog nie of jy 'n kode of sleutel gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Good. Stayed for 2 nights. Just used the beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mark
Pocket Breaks Apartment 5
Thanks for the review, Hannes. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotter Street, 40 on Trotter, Unit 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa97df85bc3ab37d28f9a443a2d5e8a3aa3ac4beba5c54dd452d71e8f53048584acaefa62e74ae4035ca63b03d20ad4d66afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Trotter Street 40 on Trotter, Unit 5 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.038208275794 23.047282276673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang