Point Garden Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 24 Kreef Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Point Garden Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in die klein kusdorpie Elandsbaai aan die Weskus geleë is. Hierdie eenheid is 'n perfekte keuse vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger, of dit nou vir besigheid of ontspanning is.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die knus leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Toegang tot Wi-Fi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n skadu-patio met 'n etenstafel en 'n braai en word omring deur groen van die tuin af. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Buurdorpe soos Lambertsbaai is ongeveer 48,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Paul Owen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Kreef Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Point Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 24 Kreef Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang