Point Terrace 9
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piont Terrace 9, Point Rd, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Point Terrace 9 is in 'n kompleks in Mosselbaai geleë en is 'n heerlike selfsorgwoonstel wat die ideale strandvakansieverblyf met pragtige see-uitsigte bied.
Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan tot 4 gaste in sy 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Balkon, met pragtige see-uitsigte en braaigeriewe, strek vanaf die leefarea vir gaste om te ontspan.
Point Terrace 9 is gerieflik naby plaaslike restaurante en winkels geleë, net 500 meter van die strand af, wat dit 'n ideale vakansiehuis maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n seewegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Piont Terrace 9, Point Rd, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Point Terrace 9 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piont Terrace 9, Point Rd, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang