Point View Self-catering
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50B High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Point View Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Mosselbaai, sowat 2 km vanaf Santosstrand. Die huis bied lieflike see-uitsigte vanaf die stoep.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV, asook 'n deur wat na die stoep lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort buite die huis langs die onderdakbraai. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, en daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n tweede TV in die sitkamer.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en die huis is toegerus met volledige DStv. Plaaslike besienswaardighede sluit Diaz Museum, Cape St Blaize-vuurtoring en Pinnacle Point-gholflandgoed in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 50B High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Point View Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50B High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang