Polokwane Place
Beskrywing
Geskik vir 2 gaste. Hierdie is lugversorgde kamers met enkelbeddens en 'n suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n werkspasie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Rook is verbode in die kamer, maar gaste mag in die rookareas rook.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gepas vir 'n enkelreisiger. Hierdie kamers het enkelbeddens asook en suite-badkamers met storte en toilette. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n werkspasie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Rook is verbode in die kamer, maar gaste mag in die rookareas rook.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Met 'n uitsig oor die swembad is dié kamers geskik vir 2 mense. Elke kamer het lugversorging en enkelbeddens wat opgemaak kan word in 'n koninggroote-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n werkspasie en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Rook is verbode in die kamer, maar gaste mag in die rookareas rook.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Met 'n uitsig oor die tuin en met 'n stoep, is die kamer geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koningingroote-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n werkspasie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Rook is verbode in die kamer, maar gaste mag in die rookareas rook.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gepas vir 'n gesin van 3. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en uitsig oor die tuin. Die kamer het enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggroote-bed en 'n ekstra enkelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse-bad, instap-stort en 'n toilet. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n werkspasie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Rook is verbode in die kamer, maar gaste mag in die rookareas rook.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Geskik vir 2 mense. Elke lugversorgde kamer het enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggroote-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n werkspasie en tee- en koffiemaakgeriewe en dit lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Rook is verbode in die kamer, maar gaste mag in die rookareas rook.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamers is elk geskik vir 2 gaste en het privaat ingange wat lei na die stoep met 'n uitsig oor die tuin. Die kamers het elk enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n werkspasie en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in dié lugversorgde kamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Rook is verbode in die kamer, maar gaste mag in die rookareas rook.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Burger Street, Polokwane Central, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang