Successfully reported
+130

Serenity Dome @ Pom' Gratz

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity Dome @ Pom' Gratz is op 'n unieke en eko-vriendelike plaas geleë en bied selfsorgverblyf naby Tesselaarsdal. Hierdie verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerke en skuil tussen renosterbos en granaatboorde en spog met 'n troeteldiervriendelike omgewing waar gaste kan stap en saans kan sterrekyk.

Dié eko-dome het slaapplek vir 2 gaste en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer met 'n stort en waterlose toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea toegerus.

Die eenheid lei na 'n lieflike dek met 'n hangmat, bad en privaat braaigeriewe wat 'n uitsig oor die plaas het. Die plaas beskik oor 'n doolhof. Gaste kan ook rustig deur die renosterbos stap of fietsry om die natuurskoon ten volle te benut.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fiona L
Saam met lewensmaat
5.0
Serene, relaxing and otherworldly. Was warmly welcomed and shown our dome. It was clean and well presented. All efforts were made to ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Natasha W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, vrede. Ons het ons fietse saamgevat en die pad gevat. Rolling hills! Baie rustig! Heerlike diep sinkbad om in te kuier. Sal definitief weer da...
Sien meer
Des 2024
Migel C
Saam met lewensmaat
5.0
Unique, tranquil and rejuvenating! Just what we needed. After a hectic couple of weeks, we could just cut off from the world and relax....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Ea (ilse) C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, sal dit aanbeveel vir vriende. Ja, dit was heerlik. Sal dit aanbeveel.
Jul 2024
Frik W
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig ontspanne. Om weg te kom is Pom' Gratz die maatstaf wat dit definieer. Gaan kyk self indien twyfel.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity Dome @ Pom' Gratz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Portion 493 of the Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6073a4571de48fb87d4f1f2b22651527220d1a75617594d8accccf98740169cfc95cea3017e12df9c74ccfb0bddbffe5c0f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 R316 Portion 493 of the Farm 811 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.366721250022 19.544007645136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang