Successfully reported
+10

Pomegranate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kiaat Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pomegranate is in Vanderbijlpark geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan kies tussen die Klassieke of Rustieke Kamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en loop uit op 'n stoep wat oor die tuin uitkyk. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers het lugversorging en 'n werkstasie. Verder is daar 'n plasma-TV met DStv, gratis Wi-Fi, 'n mikrogolfoond, yskassie asook koffie- en teemaakgeriewe. Komplimentêre beskuit word voorsien. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Pomegranate is slegs 3 km vanaf Emerald Resort & Casino en die Riverside Boulevard, 7 km vanaf Noordwes Universiteit, 13 km vanaf Sasolburg en 22 km vanaf Vereeniging.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jean M
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil and refreshing. Very clean and cozy, the host was friendly and quite welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Andy H
5.0
Awesome, veilig, enige tyd weer! Baie lekker, vriendelik en netjies!
Des 2024
Lizinda G
5.0
Baie lekker gebly. Baie veilige area. Ons het ons verblyf geniet. Baie dankie vir die gasvryheid.
Des 2024
Tanya C
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Ongelooflik. Kan nie vir 'n beter gasvrou gevra het nie. So veilig gevoel.
Okt 2024
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë. Baie lekker, dankie. Goed geleë ook. Vriendelike ontvangs.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Kiaat Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Pomegranate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kiaat Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7753d799e28690df1414ee5f9f7fb0e75337c91ab934f3043ca644a01b187ed802489296cf533ad640d9ce97ed4b183c17e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 5 Kiaat Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.74057 27.84759
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang