Pomegranate
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Kiaat Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pomegranate is in Vanderbijlpark geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Gaste het 'n keuse om óf die Klassieke óf die Rustieke Kamer te bespreek. Elke kamer het 'n privaat ingang en maak oop op 'n patio wat oor die tuin uitkyk. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die lugversorgde kamers is toegerus met werkareas, plasma-TV's met DStv, gratis WiFi, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Pomegranate is net 3 km vanaf die Emerald Resort & Casino en Riverside Boulevard, en 7 km vanaf Noordwes Universiteit. Sasolburg is net 13 km weg, en Vereeniging is 22 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Kiaat Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Pomegranate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Kiaat Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang