Ponder Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Danie de Jager Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ponder Place is 'n knus tuinwoonstel vir 2 mense in Linkside, Mosselbaai.
Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien, WiFi is beskikbaar en 'n werkstasie is in die eenheid beskikbaar.
'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gebruik in die tuin.
Ponder Place is 700 m vanaf die St Blaize-staproete, 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante, en 3 km vanaf Santos-strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 14 Danie de Jager Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Ponder Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Danie de Jager Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang