Pondjiebotter
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Marine Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dié eenheid spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir paartjies en gesinne wat op soek is na 'n eenvoudige ontspannende vakansie.
Die vissershuisie bied slaapplek aan 4 gaste, ideaal vir twee volwassenes en twee kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplanleefarea sluit 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus en het 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Ander geriewe sluit 'n TV en 'n dagbed in die sitarea, 'n stoep met buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, bergfietsry en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 72 Marine Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Pondjiebotter het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Marine Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang