Successfully reported
+8

Poortjie Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortjie Farm, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Poortjie Guest Farm bied gastekamers en is op 'n werkende skaap- en wildplaas geleë, langs die R403, sowat 40 km vanaf Sentraal Vosburg en 65 km vanaf Sentraal Prieska. Die gastehuis is 'n ideale oornagplek vir gaste wat deur die area reis.

Verblyf by Poortjie Gasteplaas bestaan uit 5 gerieflik versierde kamers wat tussen 3 en 4 persone kan akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die gastehuis het 'n sitkamer en vermaakarea met 'n pooltafel en 'n kroeg, en 'n lapa met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is ook op die plaas beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Poortjie Farm, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortjie Farm, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8383d6c9776bda433ff074e8810184912db373d55845f320f0415d99bb1b0638b8894988ffa36709c685631999cf29452d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) Poortjie Farm Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.241286049345 22.76063327041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang