Pop n Daisy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Hans Strydomstreet and Darius street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
 - Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
 - 
                
                
                    TGCSA-gradering:
 
Beskrywing
            Pop n Daisy bied gastehuisverblyf in Emalahleni, voorheen Witbank genoem, 'n dorpie op die Hoëveld van die Mpumalanga-provinsie.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers wat elkeen toegerus is met 'n en suite-badkamer. 'n Aantal eenhede word tans deur langtermyngaste gevul.  Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gastehuisgeriewe sluit 'n gimnasium en pooltafel op die perseel in; funksielokaal vir troues vir 70 tot 120 mense; bloemiste en kroegfasiliteite vir funksies.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Cnr Hans Strydomstreet and Darius street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Hans Strydomstreet and Darius street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
 - 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang