Successfully reported
+33

Port Elizabeth Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Pretorius Street, Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Port Elizabeth Guest House is naby Greenacres, Newton Park en die Nelson Mandela-sokkerstadion geleë. Die gastehuis bied warm, vriendelike gasvryheid in 'n luukse omgewing. Port Elizabeth Guest House is slegs 6 tot 7 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se hoofstrande en lughawe, en binne loopafstand van die Greenacres-winkelsentrum en Virgin Active-gimnasium. Die gastehuis is ook naby Grey College en Collegiate Meisieskool.

Die gastehuis is op 'n groot, private eiendom geleë wat rus en vrede bied. Die verblyf bestaan uit 6 groot, pragtige suites, elk met sy eie badkamer, ingang en veranda. Al die suites is privaat, die eiendom is omhein en daar is 'n sekuriteitshek en genoeg parkeerplek.

Die snelweg wat toegang bied tot al die hoofweë na die Kaap, Natal en die binneland, is net 2 km van die gastehuis af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Julie P
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly! Baie vriendelike ontvangs en gasvrou. Sy gaan uit haar pad om alle versoeke te akkommodeer. Lekker gebly. Skoon en netjies. Ontbyt was t...
Sien meer
Aug 2025
Carmen B
Gesin met klein kinders
5.0
Wel gedaan! Oulike plek! Naby restaurante.
Mrt 2025
Pyron I
Gesin met klein kinders
5.0
Stay was absolutely fantastic and there is a lot to see and places to visit. Sarah is an excellent hostess. A big plus is the excellent...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Darren U
5.0
Spacious, welcoming, delicious food, and exceptional hospitality! Our stay at this guesthouse was nothing short of amazing! It was the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Philip V
Gesin met tieners
5.0
Oormah. Goed toegerus, baie lekker oorgeslaap.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 6 Pretorius Street, Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Port Elizabeth Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Pretorius Street, Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6eb06bce2a6844dc630bb433cbd57dd0423fe32935449cd93f6846731d44c74da7e1626f6000679a88f597b61cbdeccc40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 6 Pretorius Street Parsons Hill 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.948602200078 25.59229195118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang