Successfully reported

Port Elizabeth Self-catering Apartments

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.3
Sumone B
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Overal was dit lekker. Baie mooi uitsig. Ons wou nog 'n dag boek, omdat ons bus eers die aand was en ons moes die oggend uitboek. Maar kon ongelukkig nie, want dan moes ons blykbaar vir twee aande boek en ons wou maar net 'n paar ekstra ure boek. Kombuisgordyn bied geen privaatheid nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter L
1 nag
2.0
Mei 2024

Nie weer nie. Plek moes gesoek raak. Jy moet die mense bel as jy daar is. Geen klokkie voor wat jy kan druk vir lui nie. Dame wat ek gebel het was sommer hardhandig oor die foon. Badkamer se kussing is erg gemis. Badkamer is ongelooflik klein, plek ruik amper soos Jik as jy daar instap. WiFi werk nie tot by die kamer nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Yoland M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Ontspannend. Kamers was netjies, uitstekende diens. Vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Des 2023

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Sean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Excellent. Was safe and very affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry B
Kort verblyf
2.4
Aug 2022

Baie gereën. Geen warm water vir stort Sondagoggend nie. Kombuisgereedskap swak, so ook potte.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Natasha V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2021

Pleasant. Had a pleasant stay, would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Uitstekende verblyf en ligging. Baie lekker, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michele M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2019

Baie geniet! Baie sentraal, gerieflik en bekostigbaar. Gaan dit aanbeveel by my vriende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 158

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 127 Milner Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMmE1ZWY4LTE3MzYtNDYwYi05NzgyLThjYjVhOTIwZjhiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 127 Milner Avenue Gqeberha (Port Elizabeth) 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.93125 25.59542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang